Wisdom Quotes

Collection by Daleen Venter • Last updated 2 days ago

4.45k 
Pins
 • 
3.52k 
Followers

My day to day inspiration..

Daleen Venter
'n jaar met baie  uitdagings,  onsekerheid  en vrees... Tog wil ek  dankie sê, ek het kos  op my tafel,  'n dak oor my kop,  werk en my  familie.   U hand is oor ons. Dankie Here

Here,  Leer my om te  vertrou dat al my  probleme in U hand  is en dat ek  net geduldig  moet wees

In God se oë is jy perfek

In God se oë is jy perfek

Here help my asseblief om  geduldig te wees want U  is in beheer

Gelukkige vrouedag

Gelukkige vrouedag

Ons almal het bagasie  wat ons moet saam dra..   Ons almal wil soms  moed opgee...  Here, gee dat ek my  bagasie sal dra,  al is dit moeilik!  Gee dat ek sal  aanhou droom  & dat ek elke  nuwe dag sal  aanpak met vertroue,   geloof & hoop

God meet genade nie in teelepels af nie

God meet genade nie in teelepels af nie

Geseënde vrouedag

Geseënde vrouedag

In 'n wêreld waar jy kan kies wat jy wil wees... kies om jouself te wees

Happy Birthday to you

Happy Birthday to you

Pinterest